Sustainable living — Hope RSS



The Recycling Renaissance

The Recycling Renaissance Save the earth! It’s the only planet with coffee! Jokes aside, saving the earth can be done easily by simply participating in a small but necessary process... So, don’t be trashy! Be a hero! Recycle! In recent times people have finally started to recognise the importance of recycling and sustainable living. Subsequently, countless reasons have arisen as to why a reality where recycling reigns supreme should be the only reality there is. The obvious reason that comes to mind is the immense reduction of stress on natural resources. By introducing recycling, the extraction of natural resources drops in demand. Recycling also uses much less energy than raw material production. Furthermore, in a country where unemployment is an...

Continue reading



Maak 'n verskil

Partykeer wil jy net 'n verskil maak...  Ons leef in 'n tydperk waar ons konstant bewus is van ons omgewing en die impak wat ons daarop het.  Ons voel dus genoodsaak om 'n verskil te maak, om beter keuses te maak en te dink aan ons jeug se toekoms deur aksie te neem... plant 'n boom, red 'n renoster, maak die oseaan skoon...  Tegnologie maak dit egter vir ons maklik om deesdae ons gewete skoon te hou, jy kan 'n verskil maak sonder om eens uit te gaan en self die laaste renoster op te pas.  Daar is talle organisasies waar jy skenkings kan maak en siedaar, jy betaal dalk 'n veldwagter se loon.  Ons kan self produkte koop aanlyn...

Continue reading