Enamelware


Stofpad se blikbeker gee karakter aan jou avonture, met elke merkie wat 'n oorblyfsel is van 'n vorige avontuur en 'n aanknooppunt vir 'n nostalgiese storie.  

Stofpad se kampporselein is 'n tradisionele blikbeker met emalje-afronding, elk met sy unieke merke en outydse gevoel.  Hierdie blikbeker is net so tuis om die kampvuur soos hy is op die bergpieke van jou volgende avontuur en is die perfekte grootte om in jou kampkrat of stapsak te pas.