Skip to product information
1 of 1

Stofpad

Stofpad Shopping Bag

Stofpad Shopping Bag

Regular price R 65.00
Regular price Sale price R 65.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ons inkopiesak is gereed vir avontuur, is jy?

Hierdie sak het 'n unieke aardse gevoel en kan vir verskeie doeleindes gebruik word, van 'n vinnige inval by die winkels, 'n dagsak vir die strand, 'n boeksak na jou eksamenlokaal tot 'n badkamersak by jou volgende vakansiebestemming.  

Die sak is 36 cm by 32 cm en word van hessian gemaak, wat 100% bio-afbreekbaar is en dus ekovriendelik, met unieke gereed vir avontuur drukwerk op.

View full details

YOU MAY ALSO LIKE