Frequently Asked Questions


Have a question? Search our database of frequently asked questions to find the answer you need. If you are still not satisfied with your answer, why not 
contact us ​​and we'll help you out. 
 
 

Delivery

Stofpad offers a fixed nationwide delivery cost of only R55 ..... even better, it's FREE if you spend R500 or more.

Read our Shipping Policy

Ons het 'n omkeertyd van 2 tot 4 dae, maar ons sal altyd probeer om vinniger te wees as wat gespesifiseer is.

Indien jy die EFT-betaalopsie kies, word jou bestelling eers verwerk sodra die fondse wys in ons rekening.

Ons is slegs 'n aanlynwinkel. Ons het wel twee afsetpunte in Krugersdorp waar bestellings opgelaai kan word indien vooraf gereel is. 

Ons het oornag koerier opsies beskikbaar op aanvraag. Kontak ons gerus met enige spesiale versoeke, ons is altyd gewillig om te help.

Betalings

Ons aanvaar alle Visa- en Mastercard-krediet- of tjekkaarte en betalings word verwerk deur PayFast. Ons bied ook 'n direkte EFT-opsie, sowel as Zapper.

Indien jy per EFT betaal, gebruik asseblief die bestellingsnommer as verwysing en stuur vir ons die bewys van betaling na hallo@stofpad.com

Al die bladsye vir betalingstransaksies word beveilig deur goedgekeurde SSL-sertifikate.

Al ons kredietkaartbetalings word deur 'n derde party (PayFast) hanteer, wat 'n bekende en goedgekeurde verskaffer is.

Let asseblief daarop dat geen kredietkaartbesonderhede op ons webwerf gestoor word nie.
Lees hier oor ons Privaatheidsbeleid.

Terugstuur of omruil

Ons beleid maak voorsiening vir 30 dae om produkte terug te stuur. Indien 30 dae verloop het sedert jou aankope, kan ons ongelukkig nie vir jou ʼn terugbetaling of omruiling aanbied nie.

Lees hier ons Terugstuurbeleid.