Stofpad se donker rooster moerkoffie gemaal
Stofpad se donker rooster moerkoffie gemaal

Die Bergpas Moerkoffie (Gemaal)

Regular price R 69.00
Unit price  per 
Shipping calculated at checkout.

 

Die Bergpas Moerkoffie

Die Bergpas is daardie tipe koffie wat jou laat voel asof jy reeds 'n ongelooflike avontuur aangepak het, van êrens 'n berg uitklim, 'n groot rivier deur swem of moeilike 4x4 roete waar die wiele heeltemal te veel nie grond vat nie. 

Die Bergpas 'n donker geroosterde koffieboon, met 'n diep, sterk en geronde smaak.  Dit is perfek vir alledaagse gebruik en word geniet deur die fyn proewer tot die gewone koffie liefhebber.  Ons gebruik verskillende kultivars om die unieke smaak van Die Bergpas te verkry. Elke kultivar word afsonderlik in klein hoeveelhede gerooster voordat dit in net die regte verhoudings saam gemeng en verpak word. Sodoende word die hoogste kwaliteit moerkoffie verseker.

Bestanddele: 
100% Suiwer Arabika koffiebone.