Stofpad se medium rooster moerkoffie gemaal
Stofpad se medium rooster moerkoffie gemaal

Die Langpad Moerkoffie (Gemaal)

Regular price R 69.00
Unit price  per 
Shipping calculated at checkout.

Die Langpad Moerkoffie 

Die Langpad is die perfekte reisgenoot wat van 'n eenvoudige reis, 'n ongelooflike avontuur maak.  Dit komplimenteer enige leefstyl, van 'n rustige Sondag op die stoep tot 'n toer deur Afrika.

Die Langpad is 'n medium geroosterde koffieboon, wat 'n aangename gebalanseerde smaak en 'n heerlike aroma agter laat. Dit is 'n maklike drink koffie wat aangenaam is in enige styl; van espresso tot filterkoffie. Ons gebruik 5 verskillende kultivars om die unieke smaak van Die Langpad te verkry. Elke kultivar word afsonderlik in klein hoeveelhede gerooster voor dit in net die regte verhoudings saam gemeng en verpak word. Sodoende word die hoogste kwaliteit moerkoffie verseker.


 Bestanddele: 

100% Suiwer Arabika koffiebone.