Stofpad Pencil Case - Small
Stofpad Pencil Case - Small
Stofpad Pencil Case - Small
Stofpad Pencil Case - Small
Stofpad Pencil Case - Small
Stofpad Pencil Case - Small
Stofpad Pencil Case - Small
Stofpad Pencil Case - Small
Stofpad Pencil Case - Small
Stofpad Pencil Case - Small

Stofpad Pencil Case - Small

Regular price R 40.00
Unit price  per 
Shipping calculated at checkout.

Wees uniek! Staan uit! Voel die Afrika-ritme in jou! 

Ons unieke en kleurvolle pennesakkies is elkeen anders en spesiaal, om  die diversiteit van ons land te weerspieël.  Dit word gemaak van kleurvolle ShweShwe materiaal met 'n swart zip aan die bokant. Dit is groot genoeg vir 'n liniaal van 15 cm en kan gebruik word as 'n pennesakkie of 'n brilsakkie.