Rooi Stofpad Herwinde Plakkies - 2XS
Stofpad Recycled Flip Flops (Africa) Red
Stofpad Recycled Flip Flops (Africa) Red
Rooi Stofpad Herwinde Plakkies - 1XS
Stofpad Recycled Flip Flops (Africa) Red
Stofpad Recycled Flip Flops (Africa) Red
Stofpad Recycled Flip Flops (Africa) Red
Stofpad Recycled Flip Flops (Africa) Red
Stofpad Recycled Flip Flops (Africa) Red

Stofpad Recycled Flip Flops (Africa) Red

Regular price R 350.00
Unit price  per 
Shipping calculated at checkout.

Die plakkies is geskik vir beide mans en vrouens en groottes werk as volg:
Stofpad Herwinde plakkies grotes
Dit is hier... plakkies gemaak vir AVONTUUR!!!
Plakkies vir die strand, plakkies vir die staptoer, plakkies vir die kamp, plakkies vir die huis, plakkies wat jy sommer 'n berg mee kan uitklim, want dit is gehard genoeg en breek nie, tensy jou hond dit kou.   

Stofpad in samewerking met Grritt het hierdie unieke eg Suid-Afrikaanse plakkies gemaak van herwinde karbuitebande (tyres) en is gehard genoeg om Afrika aan te pak, ons gee selfs 'n 2 jaar waarborg op die plakkies.  Dis 'n 100% geen-afval produk en is omgewingsbewus en eko-vriendelik om sodoende jou ekologiese voetspoor te verklein.  Een karbuiteband kan tot 10 plakkies maak.  Elke paar plakkies word dan met ons unieke Afrika-Stofpad logo gedruk en verpak in 'n spesiale bio-afbreekbare sakkie en 'n inheemse boomsaad sodat jy verder 'n verskil in ons omgewing kan maak.  
Stofpad trots Suid-Afrikaans, Eko-Vriendelik en herwin