Stofpad Pencil case - Large
Stofpad Pencil case - Large
Stofpad Pencil case - Large
Stofpad Pencil case - Large
Stofpad Pencil case - Large
Stofpad Pencil case - Large

Stofpad Pencil case - Large

Regular price R 70.00
Unit price  per 
Shipping calculated at checkout.

Soms kort jy net een groot sakkie waarin als pas!  

Ons unieke en kleurvolle pennesakkies is elkeen anders en spesiaal, om die diversiteit van ons land te weerspieël.  Dit word gemaak van hessian aan die buitekant met unieke kleurvolle ShweShwe materiaal aan die binnekant. Dit is groot genoeg vir 'n liniaal van 30 cm.