Skip to product information
1 of 2

Stofpad

Stofpad Koffiesakkie

Stofpad Koffiesakkie

Regular price R 30.00
Regular price Sale price R 30.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Hierdie ougat koffiesakkie lyk nie net soos plaas nie, dit ryk selfs so en laat jou voel of jy 'n spesiale geskenkie uit die platteland ontvang! 

Die sakkie is die regte grootte vir 'n 250g Stofpadmoerkoffie.  Dit kan ook hergebruik word en is perfek om enige los items in te bêre, van pa se blits, ma se grimering, sussie se inkleurkryte tot boetie se klein boublokkies. Die sakkie word van hessian gemaak, wat 100% bio-afbreekbaar is en dus ekovriendelik, met 'n swart ritssluiter om alle items binne te hou.  

View full details

YOU MAY ALSO LIKE