Stofpad bied 'n vaste landwye afleweringskoste van slegs R55..... nog beter, dit is GRATIS as jy R500 of meer spandeer.

Foto van twee stele vellies met renosters in die agtergrond

Stofpad

Gereed vir Avontuur

Ons Storie
Man op 'n berg met die son wat sak. Stofpad plakkies gemaak van herwinde buiteband

Plakkies gemaak vir Avontuur

Trots Suid-Afrikaans

Koop hier
Stofpad Blikbeker op hout stomp

100% Suiwer Arabika koffiebone

Moerkoffie

Koop hier
kampvuur met Stofpad renosterbol vuuraansteker

100% eko-vriendelik, bio-afbreekbaar en nie-toksies

Renosterbol vuuraanstekers

Koop Hier
Stofpad blikbeker en n paar vellies op 'n klip

Stofpad se Blikbekers

Kampporselein

Koop hier

Stofpad is geïnspireer deur ons land, Suid-Afrika en sy mense.  Ons is gefokus op avontuurgedrewe, volhoubare, omgewingsvriendelike en praktiese produkte wat elke Suid-Afrikaner se leefstyl sal komplimenteer.  Ons produkte is uniek, Afrikaans en trots Suid-Afrikaans. 

Lees ons storie om die span agter Stofpad te leer ken.

Stofpad Produkte


Stofpad aflewerings vragmotor

Gratis aflewering oor R500

Trots Suid-Afrikaans

Suid-Afrikaanse vlag
Stofpad omgewingsbewus logo

Omgewingsbewus