Wat is in die boks? • Addisionele speelkaarte (72 kaartjies) – lekker interaksie tussen spelers en groter uitdagings. • ‘n Boereplaas kaartjie houer met drie vakkies, om jou Boereplaas kaartjies mooi te orden tydens die spel. • 74 addisionele geld note in denominasies van R500, R200, R100, R50, R20 en R10.