1
/
of
1
Stofpad
Stofpad Shopping Bag
Stofpad Shopping Bag
Regular price
R 65.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 65.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Share
Ons inkopiesak is gereed vir avontuur, is jy?
Hierdie sak het 'n unieke aardse gevoel en kan vir verskeie doeleindes gebruik word, van 'n vinnige inval by die winkels, 'n dagsak vir die strand, 'n boeksak na jou eksamenlokaal tot 'n badkamersak by jou volgende vakansiebestemming.
Die sak is 36 cm by 32 cm en word van hessian gemaak, wat 100% bio-afbreekbaar is en dus ekovriendelik, met unieke gereed vir avontuur drukwerk op.
